English?![]()
WIEL is in die benybare posisie om die enigste Afrikaanse motor-handelsmerk in die plaaslike mediabedryf te wees. Dit het oor die afgelope drie dekades van ’n motortydskrif tot ’n dinamiese bron van motorverwante inligting oor ’n wye reeks aanbiedings ontwikkel. Bo en behalwe die tydskrif kry lesers ook toegang tot motornuus, padtoetse en veel meer op die tydskrif se webtuiste, www.wiel.co.za, terwyl daar met ander WIEL-vriende op Facebook kontak gemaak kan word. MXit gaan binnekort ook by ons sosiale media-aanbiedings aansluit en ’n mobi-tuiste is ook besig om vorm te vat. Die verskeie aanbiedings dupliseer nie inhoud nie, maar vul mekaar aan.
|
||
![]() With more than three decades in publishing and as the only mainstream Afrikaans motoring offering in South Africa, WIEL offers clients an opportunity to showcase their brands to a niche, affluent audience in their own language. It delivers has an audience of close to 100 000 readers a month and more than 2 000 unique website users a week, the majority of whom have a tertiary qualification and high disposable income. |
||
![]() EDITORIAL: Email wiel@ramsaymedia.co.za,
Tel 021 530-3311 ADVERTISING: Email adsales@ramsaymedia.co.za, Tel 011 783-7030 |
||
![]() |
||
![]() |
![]() ’n Weeklikse nuusbrief met die week se web-hoogtepunte en inligting oor die jongste uitgawe, video’s en foto’s word aan geregistreerde gebruikers uitgestuur. Om hierdie webletter te ontvang, teken hier in: kliek hier. |
|






































Hundreds of car enthusiasts communicate on a daily basis on WIEL’s Facebook page.